Search form

Esegiël 46:18

18Die regeerder mag nie van die volk se grond vat nie, hy mag nie hulle goed wegvat nie, hy mag net van sy eie grond vir sy seuns gee. Hy mag nie een van my volk se mense wegjaag van sy grond nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index