Search form

Esegiël 46:7

7Hy moet ook ’n koring-offer bring. Die koring-offer is een efa koring saam met ’n bul en een efa koring saam met ’n skaap-ram, en saam met die lammers kan hy gee soveel soos hy kan. Daar moet een hin olyf-olie by elke efa wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index