Search form

Esegiël 47:10

10Vissermanne sal langs die see staan van En-Gedi tot by En-Eglajim. Dit sal ’n plek wees waar hulle die visnette droogmaak. Daar sal so baie verskillende soorte visse wees soos in die Middellandse See, en daar sal báie visse wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index