Search form

Esegiël 48:10

10“Julle moet die gewyde grond só verdeel: Die priesters kry die grond by die noordekant. Die grond moet 25 000 el wees van oos na wes, en 10 000 el van noord na suid. Die gewyde plek van die Here moet op hierdie grond wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index