Search form

Esegiël 48:11

11Hierdie grond moet die gewyde priesters se grond wees. Hulle is die nageslag van Sadok. Hulle het aangehou om vir My te werk en hulle het nie verkeerd gedoen soos die Israeliete nie. Dit is die Leviete wat verkeerd gedoen het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index