Search form

Esegiël 48:15

15“Die stuk grond wat oorbly, is 5 000 el breed en 25 000 el lank. Dit is vir die gewone mense van die stad, hulle moet daar woon en hulle diere moet daar wei. Die stad moet in die middel van hierdie grond wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index