Search form

Esegiël 48:20

20Die hele stuk grond wat julle vir die Here moet gee, is vierkantig, dit moet 25 000 el lank en 25 000 el breed wees. Julle moet dit vir die Here gee en aan Hom wy. Die grond vir die stad is ook by daardie grond.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index