Search form

Esegiël 48:21

21“Die regeerder moet twee stukke grond kry, dit is die grond wat oorbly by die oostekant en die westekant van die gewyde grond en die stadsgrond. Sy grond moet langs die stamme se grond wees. Die gewyde grond is die plek waar die gewyde plek vir die tempel sal wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index