Search form

Esegiël 48:28

28By die suidekant van die grond van die stam Gad moet die grens wees van die stad Tamar, verby die fonteine van die stad Meriba-Kades, en dan langs die rivier tot by die Middellandse See.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index