Search form

Esegiël 48:31

31en daar moet drie poorte wees, die poorte van Ruben, Juda en Levi. Die poorte van die stad moet die name hê van die stamme van Israel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index