Search form

Esegiël 5:1

Die Here sal Jerusalem verwoes

1“En jy, mens, jy moet ’n skerp swaard neem en jy moet dit soos ’n skeermes gebruik. Jy moet jou hare en jou baard afskeer, en dan moet jy dit weeg en in drie dele deel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index