Search form

Esegiël 6:11

11Die Here, Hy wat Here is, sê: “Jy moet jou hande teen mekaar slaan, jy moet jou voete stamp, jy moet kla oor die slegte, lelike dinge wat die volk Israel gedoen het. Hulle sal sterf in oorlog, hulle sal sterf van honger en van pes.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index