Search form

Esegiël 6:12

12Die mense wat ver is, sal sterf van pes, die mense wat naby is, sal sterf in oorlog. Die mense wat oorbly en wat nog lewe, sal sterf van honger. Ek is baie kwaad, Ek sal nie ophou om hulle te straf nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index