Search form

Esegiël 6:14

14Ek sal my hand uitsteek en hulle straf en Ek sal die land ’n plek maak waar niemand woon nie. Almal sal skrik vir die land, van die woestyn tot by die stad Ribla, oral waar hulle woon. Dan sal hulle weet dat Ek die Here is.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index