Search form

Esegiël 6:6

6Die stede sal hope klippe word, oral waar julle woon. Die vyande sal die offer-plekke verwoes, hulle sal julle altare afbreek en verwoes. Hulle sal julle afgode stukkend slaan sodat niks oorbly nie. Hulle sal julle wierook-altare stukkend kap en alles wegvee wat julle gemaak het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index