Search form

Esegiël 6:9

9Die mense wat vry wegkom, sal aan My dink wanneer hulle gevangenes is tussen die ander volke. Hulle sal onthou hoe hulle My hartseer gemaak het toe hulle ontrou was en toe hulle van My weggegaan het na hulle afgode toe. Hulle sal naar word vir hulleself oor die slegte dinge wat hulle gedoen het, al die lelike dinge wat Ek haat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index