Search form

Esegiël 8:18

18Nou sal Ek ook iets doen aan hulle. Ek is kwaad, Ek sal hulle nie vergewe nie en Ek sal nie jammer wees vir hulle nie. Hulle sal hard skree en vra dat Ek hulle moet help, maar Ek sal nie doen wat hulle vra nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index