Search form

Esegiël 9:4

4Die Here het vir hom gesê: “Jy moet deur die stad loop, deur Jerusalem, en jy moet ’n merk maak op die voorkop van elke persoon wat sug en kla oor al die slegte dinge wat in die stad gebeur.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index