Search form

Esegiël 9:6

6Julle moet almal doodmaak, oumanne en jongmanne, jongmeisies, kinders en vroue, julle moet hulle almal doodmaak. Maar julle moet niks doen aan die mense wat die merk op hulle voorkoppe het nie. Julle moet begin by die tempel.”

Die mans het toe begin by die oumanne voor die tempel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index