Search form

Esegiël 9:7

7Die Here het vir die mans gesê: “Julle moet die tempel ontwy en julle moet die oop stukke grond vol lyke maak. Dan moet julle verder gaan.”

Hulle het verder gegaan en hulle het die mense in die stad doodgemaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index