Search form

Esegiël 9:9

9Die Here het vir my gesê: “Die mense van Israel en Juda het baie groot sonde gedoen, baie. Hulle het mense vermoor in die hele land en hulle het mense in die stad verkeerd ge-oordeel. Hulle het dit gedoen omdat hulle dink die Here het die stad gelos en hulle dink Hy sien nie wat hulle doen nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index