Search form

Esra 1:1

Koning Kores van Persië sê dat die mense van Juda mag teruggaan

(Kyk ook 2 Kron 36:22-23)

1Die Here het voorheen vir Jeremia gestuur om te sê dat iets sal gebeur, en dit het nou gebeur. Dit was in die eerste jaar nadat Kores die koning van Persië geword het. Die Here het vir Kores laat besluit om ’n boodskap te stuur na al die mense in die lande waar hy koning was. Hy het die boodskap ook in briewe geskryf en dit gestuur. Hy het gesê:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index