Search form

Esra 1:5

Sesbassar neem die mense terug na Jerusalem

5Die familiehoofde van Juda en Benjamin, die priesters en Leviete, het toe gereedgemaak. God het ook ander mense laat besluit om die tempel in Jerusalem weer te gaan bou, en hulle het ook gereedgemaak om te gaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index