Search form

Esra 1:6

6Al die bure van die Israeliete het vir hulle silwergoed en goue goed gegee, en ander goed en diere en kosbare presente, en ook nog enige iets wat hulle self besluit het om te gee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index