Search form

Esra 1:7

7Koning Kores het die gereedskap van die tempel uitgehaal. Nebukadnesar het dit voorheen uit Jerusalem gebring en in die tempel van sy gode gesit.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index