Search form

Esra 10:1

Sekanja sê hulle moet die vroue en hulle kinders wegstuur

1Terwyl Esra gebid en bely het, het hy gehuil en op die grond gaan lê voor die tempel. ’n Klomp mans en vroue en kinders het by hom kom staan. Ja, die mense het baie hard gehuil.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index