Search form

Esra 10:10

10Die priester Esra het opgestaan en hy het vir hulle gesê: “Julle was ontrou. Julle het getrou met vroue wat nie Israeliete is nie, julle het die sonde van Israel meer gemaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index