Search form

Esra 10:2

2Sekanja seun van Jegiël, van die Elam-familie, het begin praat. Hy het vir Esra gesê: “Ons was ontrou aan ons God. Ons het getrou met vroue wat nie Israeliete is nie, hulle is mense van hierdie land. Die dinge het gebeur, maar ons kan nog hoop dat God dit goed sal laat gaan met Israel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index