Search form

Esra 2:1

Die mense wat teruggekom het saam met Serubbabel

(Kyk ook Neh 7:6-68)

1Hier is ’n lys van die mense van die provinsie Juda wat teruggekom het van Babel. Koning Nebukadnesar van Babel het hulle voorheen weggevat na Babel, en hulle was daar gevangenes. Nou het hulle teruggekom na Jerusalem en Juda, elkeen het teruggekom na sy eie stad.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index