Search form

Esra 2:2

2Hulle het gekom saam met Serubbabel, en saam met Jesua, Nehemia, Seraja, Reëlaja, Mordegai, Bilsan, Mispar, Bigwai, Regum en Baäna. Hier is ’n lys van die families van die volk Israel wat saamgekom het en hoeveel mense in elke familie was.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index