Search form

Esra 4:1

Vyande keer dat hulle die tempel verder bou

1Die vyande van die mense van Juda en Benjamin het gehoor dat die mense ’n tempel bou vir die Here, die God van Israel. Dit was die mense wat teruggekom het uit Babel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index