Search form

Esra 4:12

12Die koning moet dít weet: Die Judeërs wat van jou na ons toe gekom het, het na Jerusalem gegaan. Jerusalem is ’n opstandige en slegte stad. Hulle is besig om die mure te bou, die fondamente is klaar gebou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index