Search form

Esra 4:15

15dat wanneer jy soek in die dagboeke van die konings wat voor jou regeer het, dan sal jy sien dat hierdie stad ’n opstandige stad was, dit het konings en provinsies baie geld laat verloor. Die mense van die stad het altyd probeer om ander mense opstandig te maak teen konings. Daarom het die konings die stad verwoes.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index