Search form

Esra 4:17

17Die koning het ’n brief vir hulle teruggeskryf en gesê:

Aan die hoof-amptenaar Regum, die sekretaris Simsai en die ander amptenare saam met hulle wat woon in Samaria en op ander plekke in die provinsie Wes-Eufraat: Ek hoop dit gaan goed met julle. En nou:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index