Search form

Esra 4:19

19Ek het toe gesê my mense moet kyk wat in die dagboeke geskryf is, en hulle het gesien dat daardie stad altyd opstandig was teen konings. Die mense van die stad het aangehou om mekaar opstandig te maak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index