Search form

Esra 4:24

24Die Judeërs het opgehou om die tempel te bou, en hulle het nie verder gebou nie tot die tweede jaar nadat Darius koning van Persië geword het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index