Search form

Esra 4:7

Die brief van Regum

7In die tyd toe Ahasveros koning was, het Bislam, Mitredat, Tabel en ander amptenare saam met hulle vir koning Ahasveros van Persië ’n brief geskryf. Hulle het die brief in die Aramese taal geskryf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index