Search form

Esra 5:14

14Koning Kores het ook die goue goed en silwergoed teruggegee wat Nebukadnesar weggevat het uit die tempel in Jerusalem. Nebukadnesar het die goed in sy god se tempel in Babel gesit. Koning Kores het dit weggevat uit daardie tempel in Babel en hy het dit vir Sesbassar gegee. Sesbassar was die man wat hy gekies het om goewerneur van Juda te wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index