Search form

Esra 5:16

16Hierdie Sesbassar het toe gekom en hy het die fondamente van die tempel gebou. Van daardie tyd af bou ons die tempel, maar ons is nog nie klaar nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index