Search form

Esra 5:8

8Ons wil hê dat die koning moet weet dat ons na die provinsie Juda gegaan het. Ons het daar ’n groot tempel gesien. Hulle bou die tempel se mure van groot klip en hout. Hulle doen die werk goed en hulle doen dit vinnig.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index