Search form

Esra 6:11

11Ek sê ook dat wanneer enige iemand nie doen wat ek nou sê nie, dan moet hulle ’n balk van sy huis vat en hulle moet hom aan die balk vasslaan met spykers. Hulle moet ook sy huis afbreek.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index