Search form

Esra 6:12

12Ek bid dat die God wat in daardie tempel woon, dit sleg sal laat gaan met elke koning en volk wat nie doen wat ek sê nie, met almal wat hierdie tempel probeer verwoes. Ek, Darius, sê dit, en hulle moet die tempel gou en goed bou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index