Search form

Esra 6:16

Hulle wy die tempel

16Die Israeliete, die priesters en die Leviete, en die ander mense wat teruggekom het uit Babel, was baie bly toe hulle daardie tempel gewy het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index