Search form

Esra 6:17

17Hulle het 100 bulle, 200 skaap-ramme en 400 lammers ge-offer om daardie tempel te wy. Hulle het ook twaalf bok-ramme gebring om ’n sonde-offer te wees vir die hele volk Israel, vir die twaalf stamme.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index