Search form

Esra 6:18

18Hulle het groepe priesters en Leviete gekies en aangestel om die werk van God in Jerusalem te doen. Hulle het dit gedoen soos geskryf is in die Boek van Moses.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index