Search form

Esra 6:20

20Al die priesters en die Leviete het hulleself gereinig, almal was rein. Hulle het die paaslam geslag vir almal wat teruggekom het uit Babel, hulle het dit geslag vir mekaar en vir hulleself.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index