Search form

Esra 6:3

3Dit was in die eerste jaar nadat Kores koning geword het. Koning Kores het gesê hulle moet die tempel in Jerusalem weer bou sodat hulle daar kan offer, sodat hulle vuur-offers kan bring. Die gebou moet 60 el hoog en 60 el breed wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index