Search form

Esra 6:5

5Hulle moet ook die goue goed en silwergoed teruggee wat aan die tempel behoort. Nebukadnesar het die goed weggevat uit die tempel in Jerusalem en hy het dit na Babel gebring. Hulle moet die goed terugbring na die tempel in Jerusalem. Dit moet daar wees, hulle moet dit daar in die tempel sit.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index