Search form

Esra 6:6

6Koning Darius het toe geskryf:

Tattenai, goewerneur van Wes-Eufraat, en Setar-Bosnai en almal saam met julle, amptenare in Wes-Eufraat, ek sê nou vir julle, julle moenie die mense pla wat daar bou nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index