Search form

Esra 6:8

8En ek sê nou wat julle moet doen om hierdie leiers van die Judeërs te help om daardie tempel te bou. Julle moet dadelik vir hierdie manne alles gee wat hulle nodig het. Julle mag dit neem van die belasting wat ek moet kry uit die provinsie Wes-Eufraat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index